Die Daniel plan
Wil jy graag fisiek, emosioneel en geestelik gesonder leef? Dan is Die Daniël-plan vir jou bedoel. Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman moedig met hierdie leefplan lesers aan om hul gesondheid net so belangrik as hul gees te ag. Die plan fokus op vyf basiese beginsels: Vertrou op God










