Ware rus
Ware rus begin wanneer jy ophou stry met wat jy nie kan verander nie. Nederigheid is om te erken: God is groter as my vrae.
Ware rus begin wanneer jy ophou stry met wat jy nie kan verander nie. Nederigheid is om te erken: God is groter as my vrae.
Drikus* het vyf jaar gelede sy lewe oorgegee aan Jesus Christus en Hom aangeneem as sy Saligmaker. Hy aanbid getrou in n gemeente en lees gereeld sy Bybel. Drikus* kry egter in verskeie areas van sy lewe nie oorwinning oor verkeerde gewoontes nie. Hy voel hy faal homself en die
Die Outoriteit Van Die Gelowige (1) Read More »
Kliek hier vir die video weergawe Dis treffend dat die koms van Jesus aangekondig is met beloftes van vrede. Sy geboorte sou die mensdom inlei in vrede in, en volgens Jesaja sou Hy selfs die Vredevors genoem word. Die profeet maak melding van ‘n ‘vrede sonder einde’ onder Sy heerskappy.
Vrede vir jou huis! Read More »
Ek raak een oggend bewus van die tandepasta buisies in ons badkamer waarvan die een so te sê leeg was. Wat my opgeval het was die een wat basies leeg was, maar nog so een of twee keer se borsel sarsies inhet. Om die laaste bietjie tandepaste in die hande
Leë tandepastebuisie Read More »
Fiena is ons oudste kat. Aanvanklik gedoop; Jakomiena Wilhelmina, staan sy ook bekend as Stefaansie, Faansie, Fanna en die afgelope paar jaar, sommer Ou Kat of Ou Vrou. Ou Fiena is darem nie meer vandag se kat-kjênd nie. Sy is darem al in mense jare ‘n rype 20 jaar oud
“Oom Gertjie” is ‘n legend in ons huis. Jy kan maak wat jy wil, hom uitvat buitentoe, by die venster uitgooi, (eenkeer selfs oor die bure se muur gegooi) hy maak getrou sy opwagting, verkieslik in die toilet iewers teen die muur. Onlangs is ek besig om buite onder een
Onnodige bekommernisse Read More »
Almal waarsku ons dat die laaste 80km van die bestaande roete wat ons wil volg na die Drakensberge is net vir bakkies en nie vir gewone motors vanweë die toestand van die pad weens padwerke nie. Die ompad is seker maklik ‘n addisionele 280km. Ek bel die hotel en vra
Ompaaie, verdwaal en oorwinnings Read More »
Die verhaal word vertel van die verlamde seuntjie wat in vroeër jare, toe verlamde mense nog nie so mobiel was nie, feitlik al sy tyd by sy venster gesit en uitkyk het. Een aand het hy opnuut weer raakgesien hoe ‘n man die straatligte voor sy venster aansteek. Op daardie
‘n Gelykenis – Lig in die donker Read More »
En nou doen ek ‘n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Romeine 12:1 Frances Ridley Havergal (1836-1879) was uitsonderlik begaafd.
Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid. Johannes 1:14 1983-vertaling Die evangelie volgens Johannes begin met woorde en beelde wat bekend was binne die Hellenistiese (Griekse)
Kom ons stap in sy voetspore Read More »