Die einde

In Die einde fokus Jan du Rand deeglik op die onderwerpe waaroor almal praat, soos:
die tekens van die eindtyd
die wederkoms van Jesus Christus
die opwekking van die dooies
die finale oordeel

In Die einde fokus Jan du Rand deeglik op die onderwerpe waaroor almal praat, soos:
die tekens van die eindtyd
die wederkoms van Jesus Christus
die opwekking van die dooies
die finale oordeel

Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos:
Dien alle gelowiges dieselfde God?
Bestaan die hel regtig?
Wat is die sin van lyding?
Mag ek twee keer gedoop word?
88 kwelvrae wat gelowiges pla Read More »

Each chapter deals with a specific topic, including:
God’s Sovereignty
God’s Grace
God’s Fatherhood
God’s Glory
The God I have come to know Read More »
Vir oomblikke van stryd en versoeking het John Osteen een boodskap: Dit is tyd vir standvastige geloof. In ’n Man van geloof wys John deur ware verhale sewe eienskappe van standvastige geloof: Geloof hoor en sien ander dinge as die wêreld. Geloof bid met erns, selfs al is daar reeds
Stormie Omartian kyk in Lei my, o Heilige Gees na een van die kragtigste geskenke wat God gee aan dié wat in Hom glo: die Heilige Gees.Stormie nooi lesers op ’n reis in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees in elke aspek van hul lewe. Sy help lesers
Lei my o Heilige Gees Read More »
Inspired by the miraculous events of the 2012 Feast of Tabernacles in the En-Gedi Desert near Jerusalem, comes A Rushing Mighty Wind by Angus Buchan.With sharp attention to detail Buchan fervently testifies how he, together with 4,500 believers, experienced the reality of the Holy Spirit – the tangible presence of
A Rushing Mighty Wind Read More »
The Power of a Praying® Couple (3-in-1) is a compilation of three of Stormie Omartian’s best-loved books from her Book of Prayers range: The Power of a Praying® Wife, The Power of a Praying® Husband and The Power of a Praying® Parent. The Power of a Praying® Wife will encourage
The Power of a Praying Couple Read More »
Hoe kan ’n liefdevolle God mense hel toe laat gaan? Sal mense die geleentheid hê om ná hulle dood in Jesus te glo en hemel toe te gaan? Met respek vir God se Woord kyk Francis Chan en Preston Sprinkle na die diepste vrae wat mense het oor die ewigheid.
Die ewigheid…hemel of hel? Read More »
New York Times-topverkoper-outeur Ann Voskamp nooi lesers in haar genade-oorlaai¬de lewe van boerdery, ouerskap en skryfwerk in. Lesers sal ’n lewensuitkyk ontdek wat hulle oë sal oopmaak vir alledaagse oorvloedige genade, en ’n manier om in God se teenwoordigheid te wees wat diep en bly¬wen¬de vreugde bring.“Hoe,” wonder Ann “vind
Eenduisend geskenke Read More »
Depressie kan wissel van lig tot akuut, vir ’n kort rukkie aanhou of ’n duisternis wees wat nooit wyk nie. Drs. Frank Minirth en Paul Meier glo egter dat hierdie emosionele pyn oorwin kan word of selfs heeltemal voorkom kan word. Uit Bybelse kennis, hulle professionele ervaring en ondervinding as
Depressie – simptome, oorsake en genesing Read More »