Book Reviews

978-1-4321-0366-8 SS

Covenant of War

Covenant of War is the second book in the Lion of War series – the intense, gritty, and stylistic portrayal of the Mighty Men of Israel, a rag-tag band of warriors who came to King David in his most desperate hour and fought with him while he claimed the throne

Covenant of War Read More »

978-1-4316-0479-1 SS

My hart se punt

Lizette Murray vertel in My hart se punt oor die dinge wat ma-wees jou langs die pad leer. Dié boek is ’n samestelling van 45 van Lizette se rubrieke uit Lééf saam met pragtige foto’s. Lizette wys in My hart se punt vir ouers dat net soos kinders soms vir

My hart se punt Read More »

978-1-4316-0508-8 SS

Onstuitbaar

Deur stories uit sy eie lewe en die ervarings van ander, verduidelik wêreldbekende motiveringspreker Nick Vujicic in Onstuitbaar hoe almal wat ’n ongelooflike lewe wil hê op probleme kan reageer en on­stuitbaar kan word. Hy fokus veral op moei­like omstandighede soos verhoudingsprobleme, loop­baan-uitdagings, gesond­heidsprobleme, versla­wings en emosioneel-afbrekende gedagtes. (Lees meer)

Onstuitbaar Read More »

Vyande van jou hart

Vyande van jou hart

In Vyande van jou hart bied Andy praktiese Bybelse raad en ’n besprekingsgids om jou te help om beheer te neem van die ge­voe­lens wat jou kan beheer (skuld, woede, gierigheid en afguns) en so jou lewensuitkyk en verhoudings te her­stel. (Lees meer)

Vyande van jou hart Read More »

9781431601905

Gee My jou hart

Gee My jou hart sal elke leser opnuut laat besef wat dit beteken om waarlik die bruid van Christus te wees. Elza Meyer bespreek hierdie intimiteits­ver­hou­ding tussen God en gelowiges aan die hand van temas soos “Die diepte van God se verbondsliefde” en “Die lewe van die bruid”. (Lees meer)

Gee My jou hart Read More »

Scroll to Top