Hier is ek, Here … stuur my

hier

hierHier is ek, Here … stuur my is ’n Bybelstudie deur die immergewilde Solly Ozrovech. In 25 studies sal jy ontdek hoe God se boodskappers lyk en optree, die uitdagings wat hulle moet oorkom en watter won¬der¬like be¬loning vir getroue boodskappers wag. Hierdie Bybelstudie is ideaal vir individue sowel as groepe. (pdfLees meer)

Scroll to Top