Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Die impak van God se wil
Hierdie Bybelstudie, verdeel in 18 dele, wil lesers wys wat dit werklik beteken om Christus te volg. Die verskillende afdelings fokus onder andere op hoe ’n volgeling van Christus lyk, hoe die Bybel gelowiges kan help, hoe om effektiewe geloof te openbaar, hoe om God groot te maak en die belangrikheid van die mense om ons. Die impak van God se wil sluit ook af met vyf verhale oor eietydse impak in God se koninkryk. (Lees meer )
Deur Bybelse lering en praktiese toepassings onthul Angela Thomas in Here, ken U my? dat geestelike vervulling nie daarvan afhang of jy jou kan “regruk”…
Die waarnemer is ‘n fassinerende verhaal en ‘n unieke kombinasie tussen fiksie en inspirasie. Dit vertel die merkwaardige lewensverhaal van Andy Andrews, ‘n eens hawelose…
Niemand kan onbepaald moeilike tye en seerkry vryspring nie. Isak Burger verduidelik in Seisoene, storms en woestyne hoe moeilike tye in ‘n mens se lewe…
If you’re looking for a one-size-fits-all instruction manual on how to be a great parent, it doesn’t exist … Revolutionary Parenting is all about raising…