’n Nuwe hemel en ’n nuwe aarde

nuwehemel

nuwehemelEwald van Rensburg neem jou in ’n Nuwe hemel en ’n nuwe aarde in 365 dae op ’n reis deur die uitdagende boek Open­baring op ’n manier wat jy goed sal begryp. Elke dagstuk is verdeel in drie dele sodat jy Openbaring as ’n “C(HRISTEN)S(PEUR)I(NSIGBURO)-SAAK” sal sien: jy sal die SPEURLEIDRADE raak­sien, die CSI-OPLOSSING kan verstaan en sal onthou dat die VARS SPORE van die Gees vandag nog oral om jou is. (docLees meer)

Scroll to Top