Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Dit is hoe ek wil wees
In Dit is hoe ek wil wees bespreek John Ortberg hoe jy die mens kan word wat God jou bedoel het om te wees. Hy kyk na hoe ’n mens jou ware identiteit vind tussen dit wat God jou gemaak het om te wees, dit wat ander van jou verwag en dit wat jy nié wil wees nie. Hy bespreek hoe jy jou gees en gedagtes kan vernuwe, jou verhoudings verdiep en jou ervarings transformeer. Dié boek sal lesers help om hul geestelike gesondheid te peil en die verskil te bepaal tussen wie hulle is en waar God hulle wil gebruik. (Lees meer )
Onder ewige vlerke bevat die laaste oordenkings wat Izak de Villiers oor sy geliefde Psalms geskryf het. Gebede, gedigte, ander wyshede uit sy vorige boeke,…
In 88 kwelvrae wat gelowiges pla beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder.Die boek bespreek uiteenlopende aktuele…