Die Stiltetydbybel vir elke dag

image




Untitled Document


imageDie Stiltetydbybel vir elke dag bied die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling met voetnote, verdeel in 366 dae. Elke dag se gedeelte bied ’n ankerteks, ’n sleutelgedagte en ’n kort oordenking deur topverkoper-outeur Solly Ozrovech. Hierdie Stiltetydbybel sal gelowiges help om die wonder van die Skrif sistematies te ontdek terwyl hulle die selfdissipline en aanleer om ’n lewe volgens God se wil te leef.

Scroll to Top