Die krag van ’n biddende lewe

diekragvan

diekragvanDie krag van ’n biddende lewe is vir elkeen wat wil lewe sonder skuldgevoelens en vrees; vergifnis wil ervaar en uitdeel; sterk wil staan teen versoekings; God se liefde wil ervaar; en in geloof wil groei. In 30 kort hoof­stukke help Stormie jou om vryheid, heelheid en sukses te vind terwyl jy die eenvoudige stappe leer om kragtige gebed te beleef. (Lees meer)


Scroll to Top