Laaste sê

laastese

laasteseLaaste sê is ’n versameling van 31 Sarie-rubrieke uit die pen van wyle Izak de Villiers. Met sy fyn humor wys hy vir lesers die dieper waarheid agter elkedagse dinge. Die ligte stories, wat vanuit ’n Chris­telike per­spek­tief geskryf is, sal lesers boei en laat lag. (Lees meer)


Scroll to Top