
Wanneer spanlede mekaar se unieke persoonÂlikhede verstaan, sal dit help om voorspelbare konÂflik te identifiseer en te verminder. Dit sal groeplede ook help om saam te werk op maniere wat mekaar se Godgegewe sterk punte bevestig.Â
Wees ‘n dinamiese leier is vir dié wat hulle spanlede se verskille wil inspan en elkeen se sterk punte wil gebruik sodat hulle ‘n sterker bedieÂningÂspan kan bou (Lees meer)




