
Net soos volwassenes het elke kind sy eie primêre liefdestaal, en dit is nie noodwendig dieÂselfÂde as een van die ouers s’n nie. In Vyf tale van die liefde van kinders help Chapman en Ross CampÂbell ouers om hulle kinders se liefdestaal te ontdek en hulle gee voorstelle hoe om elke liefdestaal te praat. Hulle gee ook raad oor die hantering van woeÂde en dissiplinering, en die unieke situasie van enÂkelouer-gesinne, asook ‘n vraelys wat ouers en kinders saam kan invul om die kind se liefdestaal te bepaal.
Met hierdie boek kan ouers seker maak hulle praat hulle kind se liefdestaal (lees meer)




