In die blydskap van sy nabyheid – Johan Smit

2012-11-27 201328

2012-11-27 201328In Die blydskap van sy nabyheid kyk Johan Smit in 366 dagstukke van nader na wat die blydskap van God se nabyheid regtig vir die gelowige beteken. Hy ondersoek en bespreek verskeie temas, soos hoe jy ware blydskap in die geloof ervaar, hoe dit jou lewenstyl beïnvloed en hoe jy God se stem hoor deur sy Woord wat so duidelik met jou praat. (pdfLees meer264.65 KB)

Scroll to Top