
Die ewigheid … hemel of hel? is nie ’n boek wat sê wat mense oor die saak dink nie. Dit gaan oor wat God sê. Dit gaan nie oor onpersoonlike teologiese kwessies en argumente om reg te wees nie, maar oor die karakter van God. Die boek word afgerond met ’n bespreking van sewe spesifieke vrae wat dikwels gevra word. In Die ewigheid … hemel of hel? sal lesers saam met die skrywers die waarheid ontdek, en ook die moed om dit uit te leef. Read More)





