Gebed is ‘n onontbeerlike deel van enige Christen se lewe en kan ‘n groot verskil in jou werkplek maak. Bennie Mostert fokus in Die krag van gebed in die werkplek op sake wat spesifiek relevant is vir Christene in die werksomgewing. Die boek sal jou help om die krag van gebed te ervaar. (
Lees meer )



