Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Alle paaie lei na Jesus
Untitled Document
Is die Bybel regtig so ’n deurmekaar boek? Alle paaie lei na Jesus deur bekende skrywer Adrio König wil aan lesers wys hoe die groot temas van die Bybel op Jesus uitloop. Volgens König is een van die merkwaardigste kenmerke van Jesus se lewe dat omtrent die hele Ou Testament op een of ander manier in Hom vervul word. Dié boek sal opnuut vir jou die hoekstene van die Christelike geloof bevestig.
If you’re looking for a one-size-fits-all instruction manual on how to be a great parent, it doesn’t exist … Revolutionary Parenting is all about raising…
Bennie Mostert is besturende direkteur van Jerigo Mure Internasionale Gebedsnetwerk wat hulle ten doel stel om gebed op nasionale en internasionale vlak te bevorder en…