Wanneer God mense nuut maak

nuutmaak

nuutmaakBennie Mostert is besturende direkteur van Jerigo Mure Internasionale Gebedsnetwerk wat hulle ten doel stel om gebed op nasionale en internasionale vlak te bevorder en te mobiliseer. Hy is ook betrokke by verskillende internasionale organisasies en gebedsnetwerke en die skrywer van ’n tiental boeke oor gebed en die dieper geestelike lewe. Hy is as tentmaker-leraar verbonde aan die Moreletapark-gemeente in Pretoria. (Lees meer )

Scroll to Top