Dink nuut oor jou lewe

Dink_nuut

Dink_nuutJou denke bepaal hoe jy optree en daarom kan jy ingrypende verandering in jou lewe bring deur anders te begin dink. Dink nuut oor jou lewe is ’n lewensveranderende boek deur Stan Toler met praktiese stappe wat jy kan neem om sin in die lewe te vind, besluitneming te kan bestuur, en ook jou lewenskwaliteit te verhoog deur nuut te begin dink oor jou lewe. Daardeur sal jy ook jou lewenskwaliteit verhoog en beheer oor jou denke kry. Dié boek het verskeie bylaes met teksverse, mediahulpbronne en ’n aanspreeklik­heids­ooreenkoms met vrae. (Lees meer )

Scroll to Top