Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Ek droom van ’n droom
Ek droom van ’n droom is Elsje Neethling Blair se verhaal van haar 20 jaar lange saamleef met kanker. Saam met Maretha Maartens vertel sy van die seer en die onsekerheid, maar ook die geloof en die blyke van God se genade en deel agt bladsye volkleurfoto’s uit haar persoonlike album. Bydraes deur geliefdes, onder andere Olimpiese gouemedaljewenner boetie Ryk Neethling en kleinsus Jean-Marié, wys hoe die stryd teen kanker elkeen in ’n gesin vir altyd verander. (Lees meer)
Deur stories uit sy eie lewe en die ervarings van ander, verduidelik wêreldbekende motiveringspreker Nick Vujicic in Onstuitbaar hoe almal wat ’n ongelooflike lewe wil…