Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Onstuitbaar
Deur stories uit sy eie lewe en die ervarings van ander, verduidelik wêreldbekende motiveringspreker Nick Vujicic in Onstuitbaar hoe almal wat ’n ongelooflike lewe wil hê op probleme kan reageer en onstuitbaar kan word. Hy fokus veral op moeilike omstandighede soos verhoudingsprobleme, loopbaan-uitdagings, gesondheidsprobleme, verslawings en emosioneel-afbrekende gedagtes. (Lees meer)
Wat is my doel op aarde? is ’n wonderlike bekendstelling tot ’n doelgerigte lewe. Kort uittreksels wat die essensie van die boek The Purpose Driven®…
Adrio König fokus in Geloofskatte in Hebreërs op die breër perspektiewe van die Hebreërbrief. König dring deur tot kernsake van Hebreërs soos: Waarom is Hebreërs…