Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Totdat jy vry is
In Totdat jy vry is … laat gewilde outeur Maretha Maartens die Woord van God op ‘n unieke manier ons diepste gesindhede blootlĂȘ. Totdat jy vry is … sal jou opnuut die geheim laat ontdek dat ware vryheid net gevind kan word in die Persoon wat jou volkome verlos van alles wat jou aan die aardse bind: Jesus Christus.( Lees meer )
Die waarnemer is ‘n fassinerende verhaal en ‘n unieke kombinasie tussen fiksie en inspirasie. Dit vertel die merkwaardige lewensverhaal van Andy Andrews, ‘n eens hawelose…