Ten spyte van tsunami’s

9781770009226

9781770009226Ten spyte van tsunami’s is propvol praktiese raad vir oorlewing vir wanneer verwoestende golwe van krisisse en teleurstelling oor ‘n mens spoel. Jannie le Roux deel die sewe “reddingsboeie” soos byvoorbeeld ‘n geesvervulde karakter en ‘n betekenisvolle lewensroeping wat jou opnuut sal laat fokus op die kuns van gelukkig wees te midde van die storm. ( Lees meer )

Scroll to Top