Leef voluit, eindig uitnemend

Leef voluit

Leef voluitBob Buford deel in Leef voluit, eindig uitnemend raad en inspirasie van 60 mense wat die kuns onder die knie gekry het om “goed te eindig” in vandag se moderne samelewing. Die boek is verdeel in drie afdelings: 1. Is daar iets meer? 2. Bou lewe II. 3. Laat dit realiseer. Bob Buford lei lesers om te leer deur ander se voor­beeld. Gaan ʼn meer vervullende lewe binne – maak nie saak hoe oud jy vandag is nie. (pdfLees verder)

Scroll to Top