Het jy ook al gewonder of kinders regtig iets vir die Here kan doen? 101 met Jesus bevat 101 oordenkings wat spesiaal vir kinders geskryf is deur bekende jeugskrywer Johan Smith en sy vrou, Helena. Die oordenkings fokus op verskillende Bybelkarakters by wie jy baie kan leer. Dié dagboek is ‘n heerlike avontuur vir elke kind. ( Lees meer )
‘n Man van Geloof Book Reviews Vir oomblikke van stryd en versoeking het John Osteen een boodskap: Dit is tyd vir standvastige geloof. In ’n Man van geloof wys John deur… Read More »
Liglopers Book Reviews Hy het van kleins af gewéét dat hy anders is, hierdie agter-agterkleinseun en naamgenoot van die Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter. Met Liglopers vertel gewilde outeur… Read More »
Eenduisend geskenke Book Reviews New York Times-topverkoper-outeur Ann Voskamp nooi lesers in haar genade-oorlaai¬de lewe van boerdery, ouerskap en skryfwerk in. Lesers sal ’n lewensuitkyk ontdek wat hulle oë… Read More »
Hier is ek, Here … stuur my Book Reviews Hier is ek, Here … stuur my is ’n Bybelstudie deur die immergewilde Solly Ozrovech. In 25 studies sal jy ontdek hoe God se boodskappers… Read More »