Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Die klassieke Kinderbybel-storieboek
Die klassieke Kinderbybel-storieboek bied die mooiste verhale uit die Bybel soos vertel deur Johan en Nina Smit in ’n taal wat kinders maklik kan verstaan. Die 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament sal kinders opnuut laat besef dat God ewig en almagtig is en dat Hy hulle baie liefhet. (Lees meer)
Siel van ’n vrou is ’n pragtige volkleur-boekie waarin gewilde outeur Milanie Vosloo vroue verseker van God se koesterende liefde. Die 20 stukkies word afgerond…
Braam Hanekom bied in Vra God te veel? ’n verruimende gelowige perspektief oor 40 uiteenlopende aktuele kwessies, van die politiek tot klimaatsverandering. Dit rus elke…