Leer jou kind hoe om te bid

9781770009110

9781770009110Om kinders te leer hoe hulle moet leef, hoe hulle God kan leer ken en hoe hulle Hom kan volg, is die verantwoordelikste werk in die heelal. En om hulle te leer bid, is een van die belangrikste fasette van hierdie grootmaakproses. In Leer jou kind hoe om te bid gee Rick Osborne in drie afdelings vir ouers uitstekende riglyne en wenke. Hy fokus onder meer op verskillende soorte gebede en liggaamsposisie wanneer jy bid. Dié praktiese boek bevat vrae, aktiwiteite, idees vir gebed en gebede wat kinders kan bid. (Lees meer )

Scroll to Top