Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Die Christen-ateïs
Ná tien suksesvolle jare in die bediening moes Craig Groeschel die pynlike selferkenning maak: Hoewel hy in God geglo het, het hy sy kerk gelei asof God nie bestaan nie. Die Christen-ateïs sal Christene en Christen-ateïste uitdaag om hierdie een vraag vir hulle af te vra en eerlik te beantwoord: Glo ek in God, maar lewe ek nog steeds of alles van mý afhang? Ontdek ’n kragtige, intieme verhouding met God – jy sal nooit weer dieselfde wees nie.
Joshua Jordan ontwikkel ’n hoogs gesofistikeerde missiel-verdedi gingsisteem, ’n laserskild met die kodenaam Terug-na-sender. Wêreldmagte span saam om die verdedigingsmeganisme te steel terwyl die VSA-regering…
Die klassieke Kinderbybel-storieboek bied die mooiste verhale uit die Bybel soos vertel deur Johan en Nina Smit in ’n taal wat kinders maklik kan verstaan.…