Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
‘n Nuwe man teen Vrydag
Wonder jy wat geword het van die Prince Charming met wie jy getrou het? Hy ignoreer jou, help jou met niks en sit permanent vasgenael voor die TV. InterÂnasionaal bekende sielkundige en topverkoper-outeur dr. Kevin Leman het raad! Hy kan jou met ’n Nuwe man teen Vrydag help om die sensitiewe, romantiese en behulpsame man te kry waarvan jy nog altyd gedroom het – binne vyf dae. (Lees meer )
Siel van ’n vrou is ’n pragtige volkleur-boekie waarin gewilde outeur Milanie Vosloo vroue verseker van God se koesterende liefde. Die 20 stukkies word afgerond…