As ‘n kind se lag verdwyn

kind_se_lag

kind_se_lagAs ‘n kind se lag verdwyn: Een uit elke vyf tieners tussen veertien en agtien jaar ly aan depressie. En een uit elke twaalf tieners in Suid-Afrika het al probeer selfmoord pleeg. Dit is die wrede, ondenkbare werklikheid waarmee ons moet saamleef. Maar daar is hoop! As ‘n kind se lag verdwyn, deur Henk en Ansie Gous, kan ouers, ander volwassenes en depressiewe kinders help. (Lees meer)

Scroll to Top