Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Leef uit jou doop
Die doop is ’n onderwerp wat dikwels gemengde reaksie ontlok. Hierdie boekie het ’n totaal ander benadering tot die doop as die vorige eeu se getwis daaroor. Leef uit jou doop deur Adrio König wys vir jou dat die doop direk in verband staan met: God se gesag oor ons lewe, ons vereniging met Christus, ons deelname aan die heil, ons opname in die gemeenskap van God se kinders, die vergifnis van ons sonde en die Gees in ons lewe. (Lees meer)
Die waarnemer is ‘n fassinerende verhaal en ‘n unieke kombinasie tussen fiksie en inspirasie. Dit vertel die merkwaardige lewensverhaal van Andy Andrews, ‘n eens hawelose…
New York Times-topverkoper-outeur Ann Voskamp nooi lesers in haar genade-oorlaai¬de lewe van boerdery, ouerskap en skryfwerk in. Lesers sal ’n lewensuitkyk ontdek wat hulle oë…
Inspired by the miraculous events of the 2012 Feast of Tabernacles in the En-Gedi Desert near Jerusalem, comes A Rushing Mighty Wind by Angus Buchan.With…