Verwerk jou spanning, Voorkom uitbranding, Oorkom vrees sal jou help om jou innerlike worsteling die hoof te bied en Bybelse beginsels toe te pas om God se krag vry te stel, namate jy: vriende maak met jou emosies, klaarspeel met bekommernis, jou stryd teen vrees wen en stres hanteer. Die boek het ook ’n voorwoord deur Gary Chapman. (Lees meer)
Arnold Mol kyk in Maak wenners van jou mense nuut na verskeie bestuurstyle en bespreek werklike kwessies waarmee maatskappye te kampe het. Praktiese raad en…
Die klassieke Kinderbybel-storieboek bied die mooiste verhale uit die Bybel soos vertel deur Johan en Nina Smit in ’n taal wat kinders maklik kan verstaan.…