Ontsluit die Nuwe Testament

ontsluit

ontsluitNá jare se intensiewe navorsing vir hierdie Bybelstudie gee Stephan Joubert in Ontsluit die Nuwe Testament in 95 studies ’n omvattende perspektief op die 27 Bybelboeke in die Nuwe Testament. Die Bybelstudie is verdeel in 2 dele; deel 1 gaan oor “Hoe verstaan en gebruik ons die Bybel reg?” en deel 2 fokus dan op die onderskeie Bybelboeke. Stephan Joubert sal jou in hierdie Bybelstudie lei om die Nuwe Testament dieper te verstaan. (pdfLees meer)

Scroll to Top