Die Stiltetydbybel vir jongmense

Stiltetyd




Untitled Document

StiltetydJy kan met Die Stiltetydbybel vir jongmense die Nuwe Testament in een jaar deurlees. Dié Bybel bevat die hele Nuwe Testament van die Nuwe Lewende Vertaling verdeel in 365 dae met inspirerende oorden-kings wat die lig van God se Woord laat val op jou elkedagse lewe: toekomsbeplanning, vriendskappe, liefdesverhoudings, jonkwees…(Lees meer)


Scroll to Top