Wanneer die lewe nuut begin

wanneerdielewe

wanneerdieleweJohan Smit ondersoek in Wanneer die lewe nuut begin die kruispad-oomblikke van Bybelse figure soos Abraham, Paulus, Josef, Daniël, Maria en die Samaritaanse vrou. Dié Bybelstudie fokus in 12 dele op mense wie se lewens lyk of dit só stukkend is dat alles daarmee heen is. En dan gryp God in en verander die stukkend-wees in ’n groeigeleentheid waarin Hy sy plan laat uitwerk. Die studies in hierdie boek is geskik vir individuele en groepstudie en sluit af met wenke hoe om ’n suksesvolle Bybelstudiegroep te vorm. (Lees meer )

Scroll to Top