’n Lewe sonder beperkings

9781770009943

9781770009943Nick Vujicic, wat sonder arms óf bene gebore is, vertel in sy boek ’n Lewe sonder beperkings hoe hy sy fisiese ge­stremd­­heid moes oorkom en van die emosionele eise wat dit as kind, tiener en jong volwassene aan hom gestel het. Nick se praktiese raad om ’n ryk, vervullende lewe te hê, sluit in: vertrou ander mense, ont­wikkel ondersteunende verhoudings, kry jou krag uit die pad waarop jy loop. Dié boek is vol inspi­ra­sie en eindelose hoop. (Lees meer )


Scroll to Top