Dag na dag dra Hy ons

stap




Untitled Document

stapDie 366 oordenkings in Dag na dag dra Hy ons, uit die pen van Johan Smit, is spesiaal geskryf om jou te verseker dat die Here elke tree saam met jou loop. Hy fokus op temas soos: om eenvoudiger te lewe, mense wat voor loop, kies die lewe en groei en vrugdra. Dié dagboek sal lesers daaraan herinner dat hulle nie alleen op hierdie reis is nie, maar dat Hy hulle dag na dag dra.(Lees meer)


Scroll to Top