Eenduisend geskenke

geskenke

geskenkeNew York Times-topverkoper-outeur Ann Voskamp nooi lesers in haar genade-oorlaai¬de lewe van boerdery, ouerskap en skryfwerk in. Lesers sal ’n lewensuitkyk ontdek wat hulle oë sal oopmaak vir alledaagse oorvloedige genade, en ’n manier om in God se teenwoordigheid te wees wat diep en bly¬wen¬de vreugde bring.
“Hoe,” wonder Ann “vind ons vreugde te midde van sperdatums, skuld, drama en daaglikse ver¬plig¬tings? Hoe lyk ’n Christusgelykvormige lewe wanneer jou dae lank, moeilik en selfs donker is? Is God ooit daar?”
In Eenduisend geskenke neem Ann lesers op ’n trans¬for¬merende reis om hulle daaglikse seë¬ninge te waardeer deur boek te hou van God se gesken¬ke. Ann se mooi stories van die elke¬dagse lewe laat lesers op ’n manier kyk wat hulle oë oopmaak vir alledaagse genade, en om so in God se teen¬woordigheid te wees en ’n ver¬vullende leefwyse te ontdek.pdfRead More)

Scroll to Top