Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Here, ken U my?
Deur Bybelse lering en praktiese toepassings onthul Angela Thomas in Here, ken U my? dat geestelike vervulling nie daarvan afhang of jy jou kan “regruk” nie, maar eerder deur te verstaan dat God ’n plan vir jou het net soos jy is. Kwessies soos “Ek is onsigbaar”, “Ek is gedaan” en “Ek is so gewoon” word bespreek. (lees verder)
Hy het van kleins af gewéét dat hy anders is, hierdie agter-agterkleinseun en naamgenoot van die Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter. Met Liglopers vertel gewilde outeur…
Adrio König fokus in Geloofskatte in Hebreërs op die breër perspektiewe van die Hebreërbrief. König dring deur tot kernsake van Hebreërs soos: Waarom is Hebreërs…