Lewende water lewende geloof

Lewende_water_lewende_geloof




Lewende_water_lewende_geloofHierdie boek is ’n versameling van broer Yun (skrywer van Gesant van God) se kragtige leringe wat spruit uit sy ervarings van vervolging en herlewing in China. Hierdie boek bevat van die inspirerendste en uitdagendste boodskappe wat broer Yun die afgelope tien jaar gelewer het.

Die boek is in drie dele verdeel, “Vryheid in Christus” (met boodskappe oor die geestelike lewe van ’n gelowige), “Strome lewende water” (met die doel om gelowiges toe te rus vir diens in God se koninkryk) en “Soldate vir Christus” (wat die hindernisse in gelowiges se lewens verduidelik). (Lees meer)

Scroll to Top