Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar
Die Bybellennium – ‘n Eenvolume- kommentaar ontsluit in eietydse taal en beelde vir hierdie geslag wat die Bybel sê. Dit plaas die Bybelteks in sy historiese en kultuurhistoriese konteks en bevat ‘n lys van vaktaalterme en aktuele temas. Dit is ‘n bekostigbare kommentaar van die Nuwe Lewende Vertaling vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. (Lees meer)
Hierdie Bybelstudie, verdeel in 18 dele, wil lesers wys wat dit werklik beteken om Christus te volg. Die verskillende afdelings fokus onder andere op hoe…