Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Sê ja vir geluk
Jannie le Roux maak dit in Sê ja vir geluk! duidelik dat geluk ’n keuse is wat ons elke dag moet maak. Die 366 oordenkings spreek daarvan dat ware geluk daarin lê om God te dien, in die hede te leef en vreugde te vind in eenvoudige dinge. Sê ja vir geluk! sal elke leser inspireer om weer nader aan God te begin leef – en in die proses ware geluk te vind. (Lees meer)
Arnold Mol kyk in Maak wenners van jou mense nuut na verskeie bestuurstyle en bespreek werklike kwessies waarmee maatskappye te kampe het. Praktiese raad en…
In 88 kwelvrae wat gelowiges pla beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder.Die boek bespreek uiteenlopende aktuele…