In Pitkos met ‘n punch gee Ewald van Rensburg vir in 365 dagstukke jou daaglikse “kos” met interessante opskrifte soos: Vandag se special (Skrifgedeelte), die hoofmaaltyd (oulike storie), Red Hot Chilli Peppers (iets om jongmense uit te daag) en ‘n take-away (ietsie ekstra wat lesers kan gaan oordink). Dit gee vir jou raad oor daaglikse kwassies soos eerlikheid, menseverhoudings en hoe om jou geloof uit te leef. Dié dagboek is ‘n opwindende avontuur in ‘n taal wat jy sal kan verstaan!( Lees meer )
Her Mother’s Hope Book Reviews Her Mother’s Hope, the first part of an epic two-book saga, explores the relationship between family matriarch Marta and her daughter, Hildemara Rose. It is… Read More »
Growing in Christ Book Reviews Growing in Christ: Growing in Christ explains just that – how to grow in Christ. As this book shows, we mature spiritually by learning and… Read More »
Een maand om te leef Book Reviews Hierdie boek vra die volgende vraag: Sê nou jy vind uit jy het net een maand oor om te leef, hoe sou jy jou lewe… Read More »
Die ewigheid…hemel of hel? Book Reviews Hoe kan ’n liefdevolle God mense hel toe laat gaan? Sal mense die geleentheid hê om ná hulle dood in Jesus te glo en hemel… Read More »