



Vir die eerste keer is die oorspronklike Griekse teks van die Nuwe Testament toeganklik vir Afrikaanse lesers. Hierdie unieke Bybel bied die volledige Griekse teks,…
Hierdie boek is ’n versameling van broer Yun (skrywer van Gesant van God) se kragtige leringe wat spruit uit sy ervarings van vervolging en herlewing…
Wat is my doel op aarde? is ’n wonderlike bekendstelling tot ’n doelgerigte lewe. Kort uitÂtrekÂsels wat die essensie van die boek The Purpose Driven®…
Die klassieke Kinderbybel-storieboek bied die mooiste verhale uit die Bybel soos vertel deur Johan en Nina Smit in ’n taal wat kinders maklik kan verstaan.…