Bestaan die duiwel regtig?
Teen die agtergrond van al die verwarrende boodskappe wat daar in die sekulêre wêreld en kerke is oor die duiwel, ondersoek hierdie boek Satan objektief in terme van sy aard, geskiedenis, funksies en rolle vanuit ‘n Bybelse perspektief sodat gelowiges hom kan herken en teenstaan. ( Lees meer)
Bestaan die duiwel regtig? Read More »





