Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
My hart se punt
Lizette Murray vertel in My hart se punt oor die dinge wat ma-wees jou langs die pad leer. Dié boek is ’n samestelling van 45 van Lizette se rubrieke uit Lééf saam met pragtige foto’s. Lizette wys in My hart se punt vir ouers dat net soos kinders soms vir ons klein omgee-geskenkies gee, gee God elke dag vir ons spesiale geskenke wat ons met ope arms moet ontvang. (Lees Meer)
Vir die eerste keer is die oorspronklike Griekse teks van die Nuwe Testament toeganklik vir Afrikaanse lesers. Hierdie unieke Bybel bied die volledige Griekse teks,…
Oorwinning is ’n keuse is ’n versameling inspirerende stories van kampioene – bekende mense én gewone mense. Elke hoofstuk sluit af met drie dinge wat…