’n Man en sy werk

9781770008984

9781770008984Patrick Morley stel in ’n Man en sy werk 12 maniere voor om God by die werk te eer. Die bespreking sluit onderwerpe in soos: roeping, doel, integriteit, prestasies, mense, getuienis, geld, prioriteite, gebed, beplan­ning, leierskap en mislukkings. Daar is ook aan die einde van elke hoofstuk vrae vir persoonlike oordenking of groep­bespre­king. (Lees meer )

Scroll to Top