Waar is Jesus nou?

waarisjesus

waarisjesusMet Jesus se hemelvaart het Hy ons nie verlaat om nou maar hier te wag totdat Hy met die wederkoms sy kinders kom haal nie. Nee, Coenie Burger bevestig met Waar is Jesus nou? dat die hemelvaart die pad voorsien waardeur gelowiges kragtig toegerus kon word met die Heilige Gees om as medewerkers van Jesus op aarde sy koninkryk uit te bou. Ons is geroep om die evangelie aktief uit te leef, en altyd met die seker wete dat Jesus baie naby aan ons is. (Lees meer )

Scroll to Top