


Vir die eerste keer is die oorspronklike Griekse teks van die Nuwe Testament toeganklik vir Afrikaanse lesers. Hierdie unieke Bybel bied die volledige Griekse teks,…
In Wat kan ek glo? verduidelik Adrio König wat ons glo, maar ook wat ons nie glo nie. Daarby moet elke Christen ook ‘n diepgrondige…
Untitled Document Is die Bybel regtig so ’n deurmekaar boek? Alle paaie lei na Jesus deur bekende skrywer Adrio König wil aan lesers wys hoe…
Braam Hanekom bied in Vra God te veel? ’n verruimende gelowige perspektief oor 40 uiteenlopende aktuele kwessies, van die politiek tot klimaatsverandering. Dit rus elke…