Ontsluit die Nuwe Testament
Ná jare se intensiewe navorsing vir hierdie Bybelstudie gee Stephan Joubert in Ontsluit die Nuwe Testament in 95 studies ’n omvattende perspektief op die 27 Bybelboeke in die Nuwe Testament. Die Bybelstudie is verdeel in 2 dele; deel 1 gaan oor “Hoe verstaan en gebruik ons die Bybel reg?” en […]
Ontsluit die Nuwe Testament Read More »










